
Aardklop 2018 - Sorina Erasmus gesels Aardklop
Loading player...
Sorina Erasmus en Cobus Venter speel hierdie jaar in Antie Pohl. Luister wat Sorina als te sê het oor die produksie. En wel sy laat Cyril bloos, nie besef dis so maklik nie.