
Aardklop 2018 - Anna Davel en 'n eeu van Ella Fitzgerald
Loading player...
Anna Davel en Sima Mashazi sing die musiek van Ella Fitzgerald, alombekend as die Koningin van Jazz. Sy word veral onthou vir haar tydlose musiek wat ’n eeu na haar geboorte steeds op radiostasies oor die hele wêreld speel.