
Aardklop 2018 - Chris de Bruyn vertel jou van 'n paar Werkswinkels
Loading player...
Verhoogbestuur, Produksiebestuur, wat behels dit? Wel Chris vertel meer oor so paar werkswinkels wat hierdie jaar by Aardklop aangebied word. Luister na die potgooi en vind meer uit.