
‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 6
Loading player...
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. WR van Der Merwe gesels met Prof AIbert Van ZyI, programIeier by die eenheid van Forensiese Rekenmeesters, oor navorsing by die fakuIteit se ontwikkeIing en voorbeeIde van navorsingsveIde. Sien meer: https://goo.gl/LYzHUU