
‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 9
Loading player...
WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor die verskillende fasette van die skool asook die tipe navorsing waarop gefokus word.