
Leah gesels nuutste vrystelling "ek mag jou mis" {KLANKtoets met Cyril}
Loading player...
‘Ek Mag Jou Mis' is 'n splinternuwe enkelsnit van die uiters gewilde ‘Met Jou Klere Aan’ sangeres, Leah en dit beloof om bitter diep in jou hart te kruip. Dit vertel die verhaal van 'verbode liefde'