
Nuutste enkelsnit vrystelling APPEL – “Hande Bak” {KLANKtoets met Cyril}
Loading player...
Vanaf die album “Boer Loop Deur My Are” skryf APPEL oor dit wat jy saai sal jy maai. Dit wat jy gee sal jy altyd terug kry. Dit sal altyd goed gaan met jou wanneer jy jou hande bak hou en jou vingers oop sodat al die seeninge wat jy ontvang oor sal vloei deur die leemtes van jou vingers na jou naaste.