Lae melkpryse in SA en AUS word bespreek

Loading player...
Probleme rondom lae melkpryse word die afgelope tyd gereeld in Suid-Arika en Australie bespreek.’n Klein prysverhoging kan ‘n groot verskil aan melkprodusente se inkomste maak
6 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min