n Vrystaatse boer in sy noppies met sy veeldoelige beesdip- en vuurvegterspuit

Loading player...
n Vrystaatse boer en lid van Graan SA se oesdagkomitee is heel in sy noppies met sy veeldoelige beesdip- en vuurvegterspuit, wat vanjaar op die gewilde Boerepatentekompetisie op Graan SA se Nampo Oesdag, 'n wenpatent was. Jan Grobler sê skroot en ander items op plase kan verkoop word of in nuttige gereedskapstukke aangewend word. Sodoende kan dit handig vanpas kom om boere se take op plase te vergemaklik. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Grobler gepraat...
19 May 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min