Leon de Beer - 4 Junie 2019

Loading player...
Suid-Afrika wen met die beheer van die bek-en-klouseer virussiekte wat in Januarie vanjaar in die Vhembe-distrik in Limpopo uitgebreek het. Dié uitbreking in ‘n bek-en-klouseervrye gebied het daartoe gelei dat die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) Suid-Afrika se bek-en-klouseervrye status onmiddellik opgeskort het. Verskeie plaaslike uitvoerbedrywe is in die proses geraak. Die wolbedryf het egter verlede week goeie nuus ontvang - dat rouwol weer na China uitgevoer kan word, maar daar is sekere vereistes daaraan verbonde. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die Nasionale Wolkwekersvereniging van Suid-Afrika (NWKV) se algemene bestuurder, Leon de Beer, gepraat…
3 Jun 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min