
Janie Bay gesels oor haar jongste enkelsnit "Amper Daar" {KLANKtoets met Cyril}
Loading player...
Luister hier na die jongste enkelsnit van Janie Bay, asook, wat sy als te sê het oor waar die liedjie begin het en wat dit vir haar beteken.