LB Bosbok

Loading player...
‘n Groep Amerikaanse navorsers het onlangs resultate vrygestel van ‘n interessante studie oor wat met ‘n ekosisteem gebeur wanneer groot karnivore uitgewis word. Die studies is so wyd soos Afrika gedoen, spesifiek in Mosambiek.
15 Jul 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min