
Wiele2Wiele bespreek die Mazda CX-5 en Peugeot
Loading player...
Vandeesweek praat Wiele2Wiele oor die waarde-vir-geld Mazda CX-5, gesels met Xavier Gobille oor Peugeot wat met mening terug is in Suid-Afrika en vertel van die 3 500 km lange Kalahari Rally wat nou op ons voorstoep gaan plaasvind.