Before Dawn 21 Februarie Petrus deel 1

Loading player...
‘n Rewolusie met betrekking tot die verhandeling van lewende hawe aanlyn is ‘n werklikheid in Suid-Afrika. Petrus van Heerden, ‘n direkteur van Beeswinkel ‘n gewilde aanlynverhandelingsplatform, sê bemarking van lewende hawe word daardeur met die Vierde Industirele Revolusie verbind. Dit kom nadat daar 'n tydelike verbod geplaas is op die samekoms van spleethoewige diere van twee bronne of meer. Tradisionele verhandeling op onder meer veeveilings van dié diere is met gevolg vir eers nie toelaatbaar nie. Van Heerden sé dié platform is nou meer as ooit idiaal om marktoegangang aan produsente en kopers teen 'n markverwante prys te verleen.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Heerden gepraat…
20 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min