
Luister: Wiele2Wiele ry met Audi se ‘luislang geel’ A1
Loading player...
Hierdie week gaan rits Wiele2Wiele rond met Audi se ‘luislang geel’ A1 Sportback, raak depressief oor die SOMI-konferensiesyfers maar skep dan moed met die bekendstelling van Toyota se nuwe Corolla Quest. Hulle vertel jou van ʼn elektriese Mustang, die Mach-E, en dan is ons Suid-Afrikaanse span op pad om die kroon te gaan verdedig by die internasionale BMW GS Trophy in Nieu-Seeland.