Senwes Grainlink: Hier is jou jongste Safex-pryse 19 Feb 20

Loading player...
Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink, waar innoverende oplossings vir al jou graanbemarkings- en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo-komplekse aangespreek word. Senwes Grainlink – breek nuwe grond. In hierdie insetsel praat 'n graanbemarker, Frans Dreyer, met OFM se Pieter Venter. Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
19 Feb 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min