Vermeende veediewe agter tralies danksy boere se flinke spanwerk

Loading player...
'n Eskom-werknemer en twee van sy makkers is danksy boere van die Prieska en Britstown gebied, in die Noord-Kaap, se flinke optrede, in samewerking met die polisie, nou agter tralies, nadat hulle glo skape wou steel. Die vermeende veediewe is Vrydagmiddag aangekeer nadat 'n plaaswerker hulle op heterdaad op die plaas Schilderspan betrap het. Piet Vos, ondervoorsitter van Agri Noord-Kaap se Prieska-plaasveiligheidsektor-1, sê dié mans is Vrydagmiddag op sy buurman, Donald Jackson, se plaas met 'n Eskom-bakkie gewaar. Hulle was glo besig om skape te vang en in die bakkie te laai. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
7 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min