#Covid19: Katoen SA hoopvol oor uitvoerregulasies

Loading player...
Katoen SA is bekommerd oor die uitvoer van skoon katoen wat nie plaasvind tydens die nasionale staat van inperking, wat nou met twee weke verleng is, tot die einde van vandeesmaand. Hoofbestuurder van Katone SA, Hennie Bruwer, sê skoon katoen word nie geklassifiseer as 'n essensiële produk nie, omdat dit nie kos is nie. Suid-Afrika is 'n groot uitvoerder van katoen en verhandeling vind nou nie plaas nie, weens die regering se Covid-19-protokol. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Bruwer gepraat...
12 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min