Noord-Kaap RPO telerugesteld in regeringshulp slegs aan sekere boere

Loading player...
Daar is sterke in die Noord-Kaap, waar min of geen reën nog voorgekom het nie. In die gebiede waar dit wel gereën het, was die neerslae kol-kol en, omdat dit min reën verdwyn vog k vinnig as daar nie opvolgreën is nie. Johan van der Colff, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie in die Noord-Kaap, sê die produksie van rooivleis in dié provinsie is in die stadium 'n groot uitdaging. Dit kan grootliks toegeskryf word aan die droogtetoestande. Die Noord-kaap is al 'n droogterampgebied verklaar. Hy sê 'n die grootste uitdaging in dié verband is die feit dat talle produsente in die droogtetoestande hul kuddes noodgedwonge moets verminder. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
14 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min