Die honderbedryf fokus op en ondersteun ook kleinboere

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, SAPV, reik uit na kleinboere in dié beryf. Izaak Breytenbach,van dié vereniging, sê daar is interaksie op verskeie wyses met dié boere. Dit sluit onder meer in dat die SAPV as fasiliteerder optree met betrekking tot die regering se R1,2 miljard Covid-19-hulp aan hoofsaaklik kleinboere. Hy sê van die SAPV se kant af word daar met groot- en kleinboerefasiliteer op 'n gereelde grondslag gekommunikeer. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Breytenbach, gepraat...
16 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min