NWKV: Regulasies oor woluitvoer en skeer van skape op plase gee hoop vir bedryf

Loading player...
Daar heers in die stadium positiwiteit in die plaaslike wolbedryf, maar daar is ook bestaande onsekerheid in dié bedryf oor wat die toekoms, veral ten opsigte van die korona-virussiekte, inhou. Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, NWKV, sê daar is positiewe aspekte met betrekking tot Covid-19-regulasies, wat hoop vir dié bedryf gee. Dit sluit in die skeer van skape op plase wat nou tydens die nasionale grendeltyd toegelaat word, en regulasies wat toelaat dat wol uitgevoer kan word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
19 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min