NWK na langer as 'n dekade die 'outboet' van plaaslike landboukoöperasies

Loading player...
Die Covid-19-pandemie plaas wel ietwat van 'n demper op NWK se 111ste viering van sy bestaansjaar, maar dié staatmaker landboubesigheid bly steeds trots op sy diep wortels in die bedryf. Johan Bezuidenhout, NWK se groepbestuurder, sê dié landboukoöperasie is die oudste in die land. Dit het alles op 'n vergadering op 24 April 1909 begin. 'n Stigting van 'n landboukoöperasie is destyds op dié vergadering in Noordwes voorgestel waarna die destydse Lichtenbeurg Koöperatief Landboumaaskappy amptelik op 4 Mei, dieselfde jaar, gestig is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Bezuidenhout gepraat...
5 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min