
#OFMKunsteklop - Giggel deur grendeltyd met Ilne Fourie
Loading player...
Skrywer, aktriese en kreatiewe denker Ilne Fourie vertel hoe sy deur hierdie grendeltyd moes leer om anders na haar gehoor te kyk en herinner ons dat lag steeds van die beste medisyne is. Sy vertel ook van haar huidge produksie "Die klein viooltjie" wat aanlyn beskikbaar is. Luister gerus hier.