
ENGO - Bekendstelling van die "Cashback World" lojaliteits program
Loading player...
Engo se provinsiale beheerraad is verantwoordelik vir die beplanning, koördinering en fasilitering van maatskaplike dienste met die doel om maatskaplike welsyn, versorging, ontwikkeling en behandeling van individue, gesinne, groepe en gemeenskappe in die Vrystaat te bevorder.