Goeie verwagte SA-mielieoes kan skuldvlakke verminder #Senwes

Loading player...
Die verwagte goeie Suid-Afrikaanse mielie-oes is 'n geldelike inspruiting vir primêre boere. Dit is volgens Francois Strydom, die Senwes-groep se uitvoerende beampte, wat meen die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) se jongste oesskatting toon dat die land kan dié seisoen die tweede grootste nasionale mielieoes nóg lewer. Dit is in die omgewing van 15,3 miljoen ton. Hy sê die belang daarvan is dat die totale omset van die nasionale oes sowat R37 miljard kan oplewer. Dit kan positief wees vir boere en die res van die waardeketting om hul skuldvlakke onder beheer te kry, en ook uit te reik na mense in nood weens die impak van die Covid-19-pandemie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
26 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min