
Leef! - Claire Paulse - Skoolhoof van die St Josephs Primêre skool
Loading player...
22.06.2020 - Claire Paulse, is die skoolhoof van die St Josephs Primêre skool en ook ‘n reus in die wêreld van remidiërende onderwys en iemand wat verskeie toekennings gewen het vir haar onbaatsugtige waardevolle bydrae in die onderwys. Sy deel ook haar eerlik en opreg haar getuienis van verlies en oorwinnings met Wanda en luisteraars.