
Leef! - Huldeblyk aan Dr Pieter Bingle deur Kosie Burger COO van Radio Kaapsekansel
Loading player...
29.06.2020 - Huldeblyk aan Dr Pieter Bingle deur Kosie Burger COO van Radio Kaapsekansel 729AM. Ons deel met u die nuus dat dr Pieter Bingle 29/06/2020 om oorlede is. Meeste van sy kinders was by hom toe hy gesterwe het. Kosie deel namens Kansel ons meegevoel aan Sy eggenote Marianne meegedeel. Ons dink met dankbaarheid aan sy deelname oor baie jare aan Radio Kansel en Kaapse Kansel.