#VrystaatLandbou: Paraatheid is van groot belang met toenemende plaasaanvalle

Loading player...
Boere se veiligheid is in hul eie hande. Dit is volgens Kempen Nel, die streekveiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Xhariep-distrik in reaksie op die toename in aanvalle op plase in die Vrystaat die afgelope week. Nel sê boere beveilig hulself wel in 'n redelike mate, maar meer kan gedoen word. Die belangrikste daarvan is egter paraatheid. Nel het vroeër aan OFM-nuus gesê boere in die Petrusburg en aangrensende gebied het vinnig gemobiliseer, na 'n paniekkennisgewing Vrydagaand kort nadat Janettaq du Toit en haar seun, Wimpie, op die plaas Lovedale aangeval is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Nel gepraat....
30 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min