Boere se veiligheid belangrik, die polisie kan meer doen

Loading player...
Boere kan nie meer alleenlik op die polisie staatmaak vir hul veiligheid op plase nie. Dit is volgens Bernard Maree, voorsitter van die Tweespruit-streekslandbouvereniging in die Vrystaat, nadat 'n bejaarde boer, John Parr, sy vrou, hul skoonseun en twee kleinkinders op hul plaas in Kommissiepoort in die Tweespruit-distrik deur vyf mans aangeval is. Twee van die aanvallers is noodlottig gewond. Maree sê Vrystaatse boere langs die Lesotho-grens word veral nou meer aan aanvalle en diefstal van vee, werktuie, gewasse en koper op hul plase, blootgestel. Dit was veral die afgelope maande te midde van die Covvid-19 pandemie. OFM-nuus se Christal-lize Muller het met hom gerpaat....
30 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min