Chris Derksen, bekende in veebedryf

Loading player...
'n Kenner in die vleisbedryf meen die uitvoer van plaaslike lewende skape per skip na die Midde-Ooste, is tot voordeel van die plaaslike mark. Chris Derksen sê dit is goed dat die prys van skape op veilings toenemend styg en hy skryf dié styging toe aan 'n ekstra mark wat geskep is deurdat plaaslike skape na die Midde-Ooste uitgevoer word.
(VIR DIE WEB: Hy sê dit is 'n tragedie dat die Dierebeskermingsvereniging nou krap waar dit nie jeuk nie. Derksens verstaan nie waarom die DBV 'n "nare ding soos geloofslagtings" by abbattoirs teenstaan nie, want dit gee sekerlik 'n baie erger pyn en lyding vir diere af.) Hier is Derksen....
1 Jul 2020 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min