Janse Rabie, Agri SA, Agri-Uur 8 Julie

Loading player...
Die Hooggeregshof in Pretoria se onlangse uitspraak téén die verhandeling of verkoop van waterregte word uit sommige landbougeledere as 'n vreemde uitspraak beskou.
7 Jul 2020 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min