Kobus Laubscher, Agri-Uur 9 Julie

Loading player...
Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher.

(VIR DIE WEB: Laubscher praat oor die rol van etikette op produkte om verbruikers te bemagtig.
Hy sê voedselsekuriteit het te doen met voldoende, veilige en bekostigbare kos wanneer en waar die verbruiker dit benodig. 'n Komplekse netwerk van aktiwiteite – waardekettings – verpraktiseer dié mikpunt. Die Covid-19-pandemie het landbou waardekettings tot die uiterste beproef, maar die feit dat daar voortdurend kos op verbruikers se tafels was, spreek boekdele.

Laubscher sê die onvermoë van massas verbruikers, wat nie sonder staatshulp en/of ruim donasies, om kos te kon benut nie, is ook opvallend.
8 Jul 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min