
Leef! - Ivor Swartz - Gesels oor sy boek: Verlore seun van die Gaatjie
Loading player...
13.07.2020 - Ivor Swartz is ‘n jeugdominee in Pretoria, hy gesels met LEEF oor sy boek: Verlore seun van die Gaatjie, 'n aangrypende verhaal oor sy lewe wat jou sal inspireer.