
Oudminister Roelf Meyer praat oor die nalatenskap van Nelson Mandela
Loading player...
Meyer sê indien die ANC die beginsels en voorbeeld van Madiba volg, sal Suid-Afrika 'n beter plek wees met 'n beter toekoms vir almal.