
Leef! - Stephan Joubert - Gesels oor sy nuwe boek Emigreeg of bly jy
Loading player...
27.07.2020 - Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy gesels oor sy nuwe boek Emigreeg of bly jy. Hierdie is vrae waarmee menige Suid-Afrikaner worstel.