Agri-Uur 31 Julie Deidré Louw

Loading player...
Deidré Louw van Plaas Media en kompetisie-koördineerder van die Toyota SA Jong Afslaers-kompetisie praat oor dié kompetisie se nuwe formaat. Dit word nou aanlyn aangebied en deelnemers se insetsels sal in Augstus en September op Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, verskyn. Sy sê dié video's van kanidate wat inskryf sal op sosiale media ook gedeel word.
30 Jul 2020 6PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min