Agri-Uur 5 Augustus Henry Geldenhuys

Loading player...
TLU SA stem nie saam met polisiestatistieke oor moorde en aanvale op palse, maar groter knelpunte wink

TLU SA se statistieke oor aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes in Suid-Afrika verskil van die polisie se statistieke wat verlede week deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gestel is. henry Geldenhuys, adjunk-president van dié organisasie sê hulle statitsieke word op 'n jaar-tot-jaar grondslag ingesamel. Daarmaa saam word hul bestroubare statistieke wat ook aan die polisie se kriteria voldoel op per boekjaar, soos die polisie se statistieke ingesamel. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Geldenhuys daaroor asook oor die organisasie se virutele optog teen plaasmoorde gepraat...
5 Aug 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min