Agri-Uur 5 Augustus Francois van der Merwe

Loading player...
Tabakbedryf se oorlewing skraal met tabakverbod, regering bly kop skud

Die tabakbedryf van produsente, tot verwerkers en en verspreiders word nou swaar geraak deur die regering se verbod op die verkoop van tabak. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rustenburg in Noordwes, sê dit gaan nie goed nie met dié bedryf, wat nou al vir baie langer as 16 weke agter slot en grendel is. Dít het daartoe bygedra dat die bedryf se kans op oorlewing skraal is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Rossouw oor die lot van produsente, verwerkers en verspreiders gepraat...
5 Aug 2020 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min