#Plaasmoorde: TLU SA en Agri SA vat nou hande

Loading player...
Die regering en meer spesifiek pres. Cyril Ramaphosa se uitsprake en die breek van sy stilte oor moorde en aanvalle op plase en kleinhoewes moet nie slegs by praat bly nie. Daadwerklike optrede word geëis. Dit is volgens Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU SA, wat meen die toename in die voorvalle, wat nou meer wreed word en op bejaardes en weerloses gerig is, moet deur die regering aangespreek word. Daarmee saam moet landbou-organisasies saamwerk. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
5 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min