Boere Droogtehulp SA gaan onverpoos voort met hulpverlening aan boere

Loading player...
Boere Droogtehulp SA is nog kliphard aan die werk om hulp aan boere in gebiede, waar die droogte steeds 'n stewige greep het, te ondersteun. Chris van Beljon, stigter van dié nie-winsgewende maatskappy, sê daar steeds gedeeltes in die Noord-Kaap en Oos-Kaap, wat nog bittermin en selfs geen reën vanjaar gehad het nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Beljon gepraat...
5 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min