#OFMKunsteklop - NWU PUK Koor Alumi sing aanlyn saam

Loading player...
Die alumni van die Noordwes Universiteit (NWU) se PUK-Koor vanaf Potchefstroom, Suid-Afrika, voer "Magaliesburgse Aandlied" deur Gawie Cilliers op gedurende die Covid-19 pandemie as 'n virtuele koor. Ek gesels met dirigent Kobus Venter oor die besonderse projek.
6 Aug 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min