Agri-Uur 11 Augustus Francois Knowles

Loading player...
APAC: Covid-19-protokol vir veilings van diere in Staatskoerant gepubliseer

Aanwysings vir veilings van lewende hawe is verlede maand in die Staatskoerant gepubliseer. Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte Agenteraad, APAC, sê dié aanwysings het ten doel om veilings doeltreffend te laat funksioneer te midde van die Covid-19-pandemie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
10 Aug 2020 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min