Agri-Uur 11 Augustus Hester Maasdorp tweede deel

Loading player...
Hester Maasdorp 'n veeboer van die plaas Zuurwater, wat meer as 4 900 hektaar in die Aggeneys-gebied in die Noord-Kaap beslaan, vier vandag haar 65ste verjaarsdag. Sy glo egter ouderdom is slegs 'n syfer, en 'n mens is so oud soos wat jy glo en voel. OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat nou verder met Hester as deel van die Agri-Uur se weeklikse fokus tydens Vrouemaand op die Evas in die landboubedryf en die waardevolle rol wat hulle speel.

(VIR DIE WEB: Hester is 'n ware "ystervrou" en is selfs al deur die department van landbou genomineer vir die jaarlikse Vroueboer van die Jaar kompetisie. Maasdorp het wel algeheel tweede gekom, maar is dankbaar vir die geleentheid en die lesse wat sy as deelnemer daaraan geleer het.
10 Aug 2020 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min