Twee taakspanne fokus nou op landelike veiligheid

Loading player...
Twee onderskeie taakspanne,wat uit verteenwoordigers van Agri SA en die polisie bestaan, gaan hulle nou met die nodige erns toespits op landelike veiligheid. Dit kom na 'n suksesvolle vergadering tussen verteenwoordigers van dié landbouorganisasie en die polisie se topstruktuur, onder leiding van Moeketsi Sempe, afdelingskommissaris vir sigbare polisiëring, goed afgeloop het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Tommie Esterhuyse,voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir landelike beveiliging, oor dié taakspanne gepraat...
12 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min