Agri-Uur 20 Augustus

Loading player...
Brandbestrydingsvereniging vra mense om op brandgevaartoestande ag te slaan
Die Potchefstroomse brandbestrydingsvereniging, benadruk opnuut die belang van die verantwoordelike optrede in 'n poging om die uitbreking van veldbrande te voorkom. Kobus Roux, voorsitter van dié vereniging, sê mense moet nie nalatig wees in dié verband nie. Sy beroep kom nadat wegholveldbrande, wat die naweek in die Potchefstroom-distrik gewoed en verwoesting gesaai het, vermoedelik ontstaan het weens mense se nalatigheid. Sowat 12 000 hektaar. hoofsaaklik grasveld, het in dié distrik afgebrand. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
20 Aug 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min