
#OFMKunsteklop - AARDKLOP Pronk Podium op die verhoog
Loading player...
Aardklop Pronk Podium semi-finale en finaal vind plaas op 28 en 29 Augustus 2020. Die optredes word verfilm by die Atterbury teater, en sal aanlyn uitgesaai word. Ek gesels met David Brink oor die geleentheid, dit wat ons kan verwag en hoekom jy aanlyn moet inskakel. Kaatjies is beskikbaar by Ticketpros: https://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php/event/906823ab-b5a9-04e2-0465-5f3a862d0742