TLU SA se virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moord slaag in sy doel

Loading player...
TLU SA se virtuele staptog het alle verwagtinge oorskry. Dié virtuele staptog in protes teen plaasaanvalle het op 14 Augustus plaasgevind. Dit was virtueel oor 'n afstand van 5 530km, wat dieselfde afstand as die getal aanvalle op plase in Suid-Afrika sedert 1990. TLU SA se Bennie van Zyl, sê die organisasie het in sy doel geslaag om bewustheid te kweek. Dié veldtog het juis dit ten doel gehad om meer druk op die regering te plaas om op teree teen die aanvalle. Hy sê die aanvalle moet as prioriteitsmidsaad dieselfde aandag geniet as ander enrstige misdade. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
25 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min