Voer-vir-'n-Boer-projek se aanlynwinkel vir veevoerskenkings bring hoop

Loading player...
Die projek-Boks-vir-'n-Boervrou, wat vroeër van stapel gestuur is om hulp aan vroue op plase in droogtegeteisterde dele van die land the verleen, het 'n boervrou van Mpumalanga geïnspireer om haar eie projek te begin. Elria Steinberg, 'n boervrou van hul plaas tussen Hendrina en Carolina in Mpumalanga, se projek-Voer-vir-'n-Boer fokus op die boer self. Steinberg, was vir baie lank verantwoordelik vir die administrasie van hul boerdery, maar het 'n jaar gelede dié taak aan haar skoonseun oorgegee. Dit is toé dat sy besluit het om haar inisiatief 'n werklikheid te maak. Sy het op 'n aanlynwinkel besluit, waar geld aan boere in die Noord-Kaap, waar die droogte steeds sy tol eis, geskenk kan word. Dit is in die formaat van verskillende veevoerpakkette waarvan daar gekies word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
30 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min