#OFMKunsteklop - VrySpraak Digitaal: Skrywers, boeke en stories leef aanlyn

Loading player...
Die Vrystaat Kunstefees onderneem vanjaar by die Vrystaat Literatuurfees baanbrekerswerk. Hulle bied Suid-Afrika se heel eerste digitale boekefees aan, as ’n uitbreiding van die jaarlikse literêre fees, genaamd VrySpraak-digitaal. Hier is die info: https://www.vrystaatkunstefees.co.za/wp-content/uploads/2020/08/vryspraak-digitaal-program.pdf
1 Sep 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min