Landelike veiligheid en klimaatsverander is kern brandpunte vir TLU SA

Loading player...
Boere is self verantwoordelik vir die bestuur van hul produksiefaktore tot by winsgewendheid, maar bevind hulself egter in die uitvoering van dié proses in 'n veranderlike omgewing. Dit is volgens Bennie van Zyl, algemene bestuurder van TLU SA, wat meen daar is talle uitdagings vir boere waaronder landelike veiligheid en boere se onsekerheid daaroor, vir TLU SA van groot belang is. Klimaatsverandering en droogtetoestande is ook 'n kern brandpunte. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Zyl gepraat.
9 Sep 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min